Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

Wie is die VCSV?

Ons is Koninkryk-geïnspireerde transformeerders en ons glo dat Jesus Koning is. Daarom laat ons geen steen onaangeraak in ons ewigdurende roeping om elke jongmens die wonderlike geleentheid te gee om Hom te ontmoet en om 'n lewe in volheid te leer ken nie.

Ons hart pomp omgee. Ons hartklop gerig op ons jeug en ons doelgerigte fokus is om Jesus Koning in elke jongmens se lewe te maak. Ons weet wat ons doel is en ons ken die stem van die Een wat ons bekwaam en gewillig maak om hierdie vreugdevolle lewensroeping uit te leef.

 

Ons doen dit deur verskeie programme en projekte, byvoorbeeld:

Skoletakke

Kampe

Avontuur

Uitreike

Leierskapsopleiding

Diensjaar vir Christus

Vakansiedienste

Gemeenskapsprojekte

 

Die VCSV is 'n nie-rassige, interdenominele Christelike organisasie en enige leerder en student is welkom om deel te wees.

 

Klik hier vir meer inligting. 

Maintained by Play Productions
Tuesday the 19th. . Joomla 3.0 Template.