Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

Articles

 

Projek: Bussies vir Diensjaar

Elke bediening het vervoer nodig, veral die Diensjaarspanne wat van skool tot skool en dikwels van provinsie tot provinsie moet reis.

Die spanne het vervoer nodig om die werk te doen waarvoor hulle geroep is, naamlik om ware transformasie in skole en kinders se harte oral in die land te bewerkstellig.

Bussies is nie goedkoop nie, en hul onderhoud nog minder, maar ons weet God het die spanne geroep en ons vertroue is op Hom.

Jy kan deel van hierdie bediening word deur ons te help om die koste van ons voertuie te dek. Jy kan dit doen deur ’n bedrag per maand, kwartaal of jaar te bewillig, of selfs per kilometer gereis.

Baie dankie! Ons bid jou seëninge in jou lewe toe wanneer jy jou hart vir ander oopmaak!

 

Vir meer inligting: 

Dorian Adams

Tel:  +27 (0)21 887 0212 

  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Maak 'n donasie:

OPV Trust

ABSA

632005

410 203 413

Verw: Busse + jou van

Maintained by Play Productions
Monday the 16th. . Joomla 3.0 Template.