Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

Articles

 

 

Ons is opsoek na jongmense tussen die ouderdom van 19 - 25 om Desembervakansie op uitreike te gaan. 

Jy kan deel word van 'n reeds bestaande span, of jy kan aansoek doen om 'n span te lei. 

Vakansiedienste is ’n uitreik-aksie wat al vir meer as 115 jaar deel uitmaak van die studentebediening van die VCSV. 

Daar word jaarliks in Desember ongeveer 25 spanne met tussen 12 tot 25 toegeruste studente na verskillende vakansieoorde regoor Suid- Afrika en Namibië gestuur, met die doel om mense van alle ouderdomme op ’n relevante, eietydse wyse met die evangelie van Jesus Christus te bedien. 

 

Kliek hier vir meer inligting:

Ek wil graag by 'n span aansluit
Ek wil graag 'n span lei
 

 

 

 

 

Maintained by Play Productions
Tuesday the 19th. . Joomla 3.0 Template.