Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

Om jongmense se lewens te verander is een van ons grootste roepings. Jou donasie maak dit vir ons moontlik om God se droom vir ons jongmense waarheid te maak. Ons kan dit nie alleen aanpak nie. Ons wil graag hande vat met donateurs wat geroep voel om God se Koninkryk ook onder ons jongmense te laat kom. Graag nooi ons jou... Wees deel van die oplossing vir ons land se jongmense. Ons het jou bydrae nodig. Dit bly ons almal se bediening!

 

Bankbesonderhede (vir Hoofkantoor en Provinsies)

VCSV

ABSA TJEK (632005)

410 140 101

Verw: Gebruik die spesiale kode hieronder + jou naam of donateurskode. 

Kodes: 

Hoofkantoor SVF
Wes-Kaap WK
Oos-Kaap OK
Noordelike Gebied NGB
Noord-Kaap NK
Vrystaat VS
KwaZulu Natal KZN
Diensjaar DJC

 

Stuur ASSEBLIEF die bewys van betaling aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  sodat ons jou kan bedank.

 

Bankbesonderhede (vir Diensjaar - Ontvang 'n Art 18A Kwitansie)

OPV TRUST

ABSA TJEK (632005)

410 203 413

Verw: Gebruik die spesiale kode hieronder + jou naam of donateurskode

Kodes: 

Algemeen DJC
Wes-Kaap WK
   

 

Om 'n ARTIKEL 18A KWITANSIE te ontvang, stuur jou posadres, e-posadres en bewys van betaling aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

  

Bankbsonderhede (vir Vakansiedienste)

VCSV 2

ABSA TJEK (632005)

410 140 128

Verw: Gebruik die spesiale kode: STR + jou naam of donateurskode

Stuur ASSEBLIEF die bewys van betaling aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  sodat ons jou kan bedank.

 

Vertel my meer van die VCSV se inkomste. 

Klik hier om meer te lees oor die opstel van jou testament en 'n bemaking aan die VCSV.

Help die VCSV om fondse te werf en word 'n ontwikkelingsbeampte.

Maintained by Play Productions
Tuesday the 19th. . Joomla 3.0 Template.