Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

Om jongmense se lewens te verander is een van ons grootste roepings. Jou donasie maak dit vir ons moontlik om God se droom vir ons jongmense waarheid te maak. Ons kan dit nie alleen aanpak nie. Ons wil graag hande vat met donateurs wat geroep voel om God se Koninkryk ook onder ons jongmense te laat kom. Graag nooi ons jou ... wees deel van die oplossing vir ons land se jongmense. Ons het jou bydrae nodig. Dit bly ons almal se bediening!

 

Klik hier om 'n veilige aanlyn donasie te maak vir:

VCSV Nasionaal

VCSV KZN

VCSV Vrystaat

VCSV Noord-Kaap

VCSV Noordelike Gebied

Diensjaar vir Christus

VCSV Oos-Kaap

Vakansiedienste

VCSV Wes-Kaap

Projekte - Nasionale Kamp

 

Klik hier vir meer inligting oor die VCSV se inkomste.

 

Klik hier om meer te lees oor die opstel van jou testament en 'n bemaking aan die VCSV.

 

Help die VCSV om fondse te werf en word 'n ontwikkelingsbeampte.

 

Maintained by Play Productions
Wednesday the 25th. . Joomla 3.0 Template.