Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

Word ’n vrywilliger 

As jy nie weet wat om oor naweke en vakansietye aan te vang nie, het ons vir jou ’n oplossing: Word ’n studentevrywilliger! Studentevrywilligers help ons by kampe, jeugweke en feeste met onder andere: 

kleingroepe

aktiwiteite

gebed 

 

Indien jy graag betrokke wil raak en meer inligting soek, kontak die Provinsiale Organiseerder in jou gebied of lees meer oor vrywilligers in jou gebied:

 

Wes-Kaap

Vrystaat 

Oos-Kaap

Noordelike Gebied

 

 

 

Maintained by Play Productions
Monday the 20th. . Joomla 3.0 Template.