Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

In die Wes-Kaap benodig ons vrywilligers vir ons kampe:

Vrywilligers is nie net vir ons belangrik vir kampe nie,maar ons skep 'n spasie waar jongmense kan "fellowship" en hulle passie ontdek en heelhartig kan uitleef.

Ons skep graag geleenthede vir vrywilligers om diensbaar te wees vir die Here en op hierdie manier kan jongmense hul passie en leierskap uit te leef.

 

Kontak Jolee Gertse vir meer inligting:

021 887 0212

j This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Maintained by Play Productions
Friday the 16th. . Joomla 3.0 Template.