Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

Posbeskrywing

Om die werk van die VCSV in die Vrystaat te organiseer.  Dit sluit die bediening aan skoliere, organisering van kampe en begeleiding van kleingroep-leiers, motivering van onderwysers en die uitbreiding van VCSV-aktiwiteite en –administrasie in.

 

Vereistes

 

Die kandidaat moet 'n beleidende Christen wees.

Hy/sy moet beskik oor:

  • Die vermoë om kreatief te dink en onafhanklik en op eie inisiatief te werk.
  • 'n Bewese rekord van knap organisasie- en administratiewe vermoë.
  • Kennis en ervaring van jeugwerk.
  • 'n Geldige rybewys en eie vervoer
  • 'n Toepaslike tersiêre kwalifikasie.
  • Bewese rekenaarvaardigheid.
  • Die fisiese gesondheidsvermoë om met die jeug te kan werk.
  • Vlot Afrikaanse en Engelse taalvaardigheid.

 

Die VCSV-Vrystaat behou die reg voor om nie 'n aanstelling te maak nie en om geskikte kandidate by die aansoekers te voeg.  ’n Onderhandelbare vergoedingspakket word aangebied.

 

Epos jou aansoek met 'n volledige CV voor Vrydag 14 Augustus 2015 aan:

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Navrae:  Eugene Lombaard (Chairperson: Free State):  072 380 6705

Maintained by Play Productions
Wednesday the 18th. . Joomla 3.0 Template.