Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

  

 Die naweek van 10-12 April gaan daar drie jeugfeeste wees by drie verskillende plekke.  Moet dit nie mis nie!

 

#imagine is ‘n strategie om hoop los te laat in Suid Afrika en om die visionêre toekomstige leiers wat ons land nodig het te ontwikkel: Leiers met integriteit, ‘n morele kompas, medelye, toewyding en geloof.

 

Nagenoeg 50% van Suid Afrikaners is jonger as 25 jaar oud. Die #imagine beweging sê dat jongmense die vermoë het om te droom, die kapasiteit het om die onmoontlike te glo, en die onuitputbare energie het om hulle drome en planne tot aksie te laat oorgaan. 

 

Kry nou die inligting oor die Event naaste aan jou! 

·         Wes-Kaap

·         Gauteng 

·         Oos-Kaap

  

Vir verdere inligting besoek www.imaginemovement.co.za of epos This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. .

Volg ons op Facebook: Imagine oT Twitter @imagine_moveSA 

 

 

 

 

Maintained by Play Productions
Monday the 22nd. . Joomla 3.0 Template.