Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

Projekte

Ons is bevoorreg om die Here te dien op terreine en plekke waar ons in diepte in kinders en jongmense se lewens kan inbou. Deur middel van sommige van ons projekte wil ons nie net jongmense nie, maar ook hele gemeenskappe dien. Die projekte is ook soms gekoppel aan maniere om ’n inkomste te genereer wat die projek se onkoste dra, en ons ook help om groter drome en projekte aan te pak.

 

Ontmoet ons nasionale projektespan. 

 

Hier is van ons nasionale projekte:

Poppekas teen kindermishandeling

Busse-vir-diensjaar

Tente-vir-vakansiedienste

 

 

 

Maintained by Play Productions
Monday the 16th. . Joomla 3.0 Template.