Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

Die personeel van die Wes-Kaap het groot drome vir die jongmense in hierdie streek.  Ons is terdeë bewus van die daaglikse uitdagings waarmee hulle te doen kry en daarom poog ons om so veel as moontlik van hulle te bereik. Vir hierdie rede is die Wes-Kaap provinsie in 5 streke verdeel. 

Die streke is Skiereiland, Boland, Overberg, Suid-Kaap en die Weskus, met ‘n personeellid werksaam in elke streek. Klik gerus op jou streek om te sien watter opwindende dinge daar plaasvind. Vir meer inligting skakel Jolee by 021 887 0212 of stuur ‘n e-pos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. .

Maintained by Play Productions
Monday the 22nd. . Joomla 3.0 Template.