Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

 

Skolebediening

Die skolebediening is die fondasie van die bediening in die Wes-Kaap. Ons droom is dat leerders selfstandig eienaarskap aanvaar van die werk by die takke en self by die Here hoor wat sy visie vir hulle tak is, sodat die onderwyser en jeugwerker slegs ’n ondersteunende en raadgewende rol speel.

So iets vereis natuurlik ’n baie spesiale leierskap van die onderwyser en jeugwerker se kant af, en dit vereis weer aktiewe bemagtiging en bemoediging van die voltydse personeel se kant af. 

 

Om betrokke te raak of vir meer inligting, kontak Jolee Gertse:

021 887 0212

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Vir inligting oor ons kampe klik hier.

 

 

Maintained by Play Productions
Tuesday the 18th. . Joomla 3.0 Template.