Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

Hart van die skolebediening 

Ons wil sien hoe mense vir die Koninkryk van God gewen word. Ons vernaamste fokus:

 Verhoudings

Ons wil verhoudings met skole in hulle unieke kontekste en omstandighede bou, volgens elkeen se behoeftes, deur dissipelskap en mentorskap. ’n Verhouding is die beginpunt van n geleentheid om die lewe van leerders en onderwysers te verander.

Ons wil mense met wie ons in aanraking kom, uitdaag om hulle manier van lewe, dink en doen te verander sodat hulle lewenstyl Christus in ons verteenwoordig.

 Ouers

Ons wil graag sien dat meer ouers betrokke raak by die geestelike reis van hulle kinders.

Laat jou beker oorloop sodat die Lewende Water ander bekers uit joune kan volmaak.

 Hoe lyk ons skolebediening?

  • 114 takke – 44 laerskole, 67 hoërskole, 3 spesiale skoles
  • Provinsiale kampe vir laerskole (Gr. 1-2, 3-4, 5-6 en 7)
  • Vakansiekampe
  • Leierskapsontwikkeling (kringleiers en VRL’e)
  • Leierskapsidentifisering
  • Rugby-kampe en sportklinieke
  • Oorlewingskampe
  • Boot-camps
  • Oriënteringskampe
  • Skoolbesoeke en klaslesse
  • Kategese-seminare
  • Eendagaktiwiteite (avontuur)
  • Spanbou-seminare
  • Uitreike 

Om betrokke te raak of vir meer inligting, kontak Tarina vd Spuy:

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

079 885 4545

042 293 1038

Klik hier vir meer inligting oor ons kampe.

 

 

Maintained by Play Productions
Monday the 20th. . Joomla 3.0 Template.