Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

  

 

Matthys Cronje - Hoof van Bediening

Matthys is aan hoof van die bediening in die Oos-Kaap. Hy koördineer die skole en events en bestuur ook die personeel in die Oos-Kaap.

Matthys het 'n passie om jongmense te motiveer om te leef soos seuns en dogters van God en om hulle lewens te bou op Bybelsebeginsels.

Matthys is getroud met Jonette en hulle het 'n babaseuntjie, Stephan

 

Kontak Matthys:

Sel : 072 196 8437

E-pos : This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Maintained by Play Productions
Friday the 20th. . Joomla 3.0 Template.