Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

 

 

Tarina van der Spuy - Kamp Koördineerder

Tarina het in die VCSV groot geword en baie drome gesien waar word. Vandag is sy self deel van die nuwe drome. Sy is baie ingestel op die behoeftes van ons kinders. Sy hou van kamp en glo dat Jesus haar spesifiek geroep het om ‘n verskil te maak op hierdie vlak.

 

Kontak Tarina:

Sel: 079 885 4545

 E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Maintained by Play Productions
Sunday the 20th. . Joomla 3.0 Template.