Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

 

Bev Petersen - Oos-Kaap Administratiewe Beampte

Bev is verantwoordelik vir alle administrasie in die Oos-Kaap rakende skole, betalings en opkomende gebeurtenisse. Haar gebed vir die skole is dat alle skole kan hande vat en as 'n eenheid kan voortbeweeg in die gemeenskappe en ook God se guns grootliks sal ervaar.

 

Kontak Bev:

Tel: 042 0293 1038

Faks: 086 246 9344

Sel: +27 (0)81 337 6314  

E-pos:  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Maintained by Play Productions
Monday the 16th. . Joomla 3.0 Template.