Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

 

 

Kampebediening:

Ons hart vir kampebediening is om met elke kamp ’n ervaring te skep waar kinders, onderwysers en vrywilligers vir Jesus kan ontmoet.

Ons hart is om in hul lewens in te bou en ’n pad saam met hulle te begin stap.

Ons wil belangrike waarhede deur middel van verskillende ervarings so aan kinders oordra dat hulle dit vir die res van hulle lewens sal onthou.

Kampe bied vir ons ’n effektiewe manier om by kinders se harte uit te kom want ons glo dat Christus die kinders se lewens aanraak en verander deur die ervarings wat ons op kampe skep.

Ons bied die volgende kampe aan: 

  • Kringleierskampe
  • Graad 7-skoolverwisselingskampe
  • Laerskool Avontuurkamp
  • Hoërskool Avontuurkamp
  • Mannekamp
  • Meisiekamp
  • Takkampe
  • Spanbou

 

 Laai jou kampvorm hier af:

 

Laerskool Avontuurkamp 2018

Gr 7 Skoolverwisselingskamp 2018

 

Kringleierkamp 2018 en Januarie 2019

 

  

Word 'n vrywilliger.

Maintained by Play Productions
Tuesday the 18th. . Joomla 3.0 Template.