Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

 

 

Ons hart in die Vrystaat is om Jesus Koning te maak orals waar ons kom.

 

Ons wil soveel as moontlik mense (kinders, ouers, onderwysers, elke liewe mens met wie ons in aanraking kom) met Jesus se liefde bedien en by hulle harte uitkom.

 

Ons hart is om nie net in skole met VCSV-takke ’n verskil te maak nie, maar ook in skole waar daar nie takke is nie en in gemeenskappe.

 

Ons wil Jesus se hande en voete wees in die Vrystaat – sodat Hy ’n verskil in mense se lewens kan maak!

 

Maintained by Play Productions
Monday the 20th. . Joomla 3.0 Template.