Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

  

  

Ons hart vir ons kampe

Baie mense getuig dat hul lewe by ’n kamp verander het. By die groot verskeidenheid kampe wat in die Noorde aangebied word, kry jongmense nie net die geleentheid om die natuur te geniet, nuwe ervarings te hê en tyd saam met hul vriende te spandeer nie, maar kan hulle God ook op ’n ander manier leer ken. God is nie net teenwoordig by ons bedieningskampe nie, maar ook by ons sekulêre kampe.

 

Graad 4-7 @ Die Hoekie. Lees meer...

Hoërskole @ Winklespruit. Lees meer...

Graad 2 en 3 @ Die Hoekie. Lees meer...

Leierskampe @ Die Hoekie. Lees meer...

Advontuurkampe @ Die Hoekie. Lees meer...

 

Vir meer inligting kontak ons:

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Word 'n vrywilliger.

Maintained by Play Productions
Tuesday the 19th. . Joomla 3.0 Template.