Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

 

 

Ons hart

In die Noorde besef ons gereeld hoe groot die uitdagings is wat kinders en tieners daagliks in hul skole en huis ervaar. Ons wil jongmense deur ons werk by skole en kampe help om hul fondasie op Jesus Christus te bou en sodoende die volheid wat Hy belowe het, te ervaar.

Die Noordelike gebied bestaan uit die vier noordelike provinsies, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes.

Maintained by Play Productions
Monday the 22nd. . Joomla 3.0 Template.