Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

  

 

Ons hart vir ons skolebediening

Ons help onderwysers en jeugwerkers om die VCSV-takke in skole effektief te bestuur. Sodoende kan die kinders wat die VCSV-byeenkomste en -aktiwiteite bywoon, in hul verhouding met God groei.

 

Om betrokke te raak of vir meer inligting oor ons skolebediening, kontak Sharon van Wyk:

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

+27 (0)83 478 6301

 

Lees meer oor ons kampe.

Maintained by Play Productions
Monday the 20th. . Joomla 3.0 Template.