Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

Agtergrond:

Kwazulu Natal word gekenmerk deur pragtige strande en die Drakensberge met sy pragtige natuurtonele. Die tale wat hier gepraat word is hoofsaaklik Zulu (80% se huistaal), Xhosa (3.5% se huistaal), Engels (13.4% se huistaal) en Afrikaans (1.5% se huistaal).

Die VCSV het tans 30 aktiewe takke in KZN skole. Geen VCSV takstrukture bestaan op tersiêre instellings nie. 

Die provinsie het ’n Provinsiale Raad wat 1 keer ’n jaar fisies ontmoet met die Raadskomitee wat 3 keer per jaar telefonies vergadering hou. 

Rudi Viljoen is tans die personeellid van KZN. 

 

 

Maintained by Play Productions
Monday the 22nd. . Joomla 3.0 Template.