Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

 

Hart vir kampe:

Ons hart vir die kampe is dat jongmense by die Here hulle dors moet les d.m.v Bybelstudie, lofpryssing en aanbidding. Ons wil ook gesonde waardes by kinders vestig sodat hulle sal besef daar is hoop in Christus. My hart is ook dat dit die plek sal wees om sterk leiers te kweek sodat hulle goeie mentors vir hulle vriende kan wees. 

 

 Vir meer inligting kontak Danneline Ramsden:

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

021 887 0212

 

 

Maintained by Play Productions
Tuesday the 19th. . Joomla 3.0 Template.