Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

 

Die werk in die Noord-Kaap word vanuit die VCSV Hoofkantoor bestuur.

Hart vir die Noord-Kaap:

Ek het baie lief geword vir die mense in die Noord-Kaap. Hulle behoeftes en geestelike groei lê vir my baie na aan die hart. Die Noord-Kaap soos elke ander provinsie het sy eie uitdagings waarvan armoede en gebrek aan geleenthede die grootste is. Die probleme van alkoholmisbruik, MIV Vigs en swangerskappe slaan ook nie die provinsie se jongmense oor nie. Ek wil d.m.v die Bybelse waardes en dissipelskap probeer verhouding bou, om daardie verskil te maak. Ek het besef die na honger na God se woord is groot.

 

 

Maintained by Play Productions
Tuesday the 18th. . Joomla 3.0 Template.