Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

  

 

 

Hart vir skole bedienning:

My hart is om tenminste een keer ‘n jaar by die takke uit te kom, sodat ons die onderwysers sal motiveer en versorg en met die nodige hulpmiddels kan voorsien. Die takke moet ook ‘n plek wees waar leerders en studente geestelik kan groei en mekaar kan disippel. Die belangrikste is dat ‘n tak nie net ‘n statistiek moet wees nie, hulle moet regtig ‘n verskil maak deur geestelik te groei, prêt hê, ondersteuning te bied en uitreikaksies te loods.

Kontakbesonderhede:

Danneline Ramsden

021-886 6868

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  

 

Maintained by Play Productions
Monday the 22nd. . Joomla 3.0 Template.