Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

 

Extreme Life

Extreme Life is ’n opvoedkundige trust wat gemeenskappe wil bemagtig deur op onderwysers, leerders en sakeondernemings te fokus. Programme wat op verskeie maniere aangepas kan word, word aangebied; die klem is op kwaliteit en kreatiwiteit.

 

Extreme Life word bedryf vanaf Die Hoekie naby Brits en Pretoria, en dit is ook waar die meeste van die programme aangebied word. Die sentrum word versterk deur samewerking en interaksie met verskeie rolspelers.

 

Vir meer inligting kontak Pieter Snyman:

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

+27 (0)82 882 7342

Maintained by Play Productions
Tuesday the 19th. . Joomla 3.0 Template.