Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

 

Ons spanne word uitgestuur, uit Stellenbosch / Wellington, Potchefstroom

en Bloemfontein.

 

Raak deel! Volg die stappe...

 

#1 - Kies enige 3 spanne waarby jy betrokke wil wees: 

 

Ons  Stellenbosch / Wellington Vakansiediensspanne:

Dwarskersbos

Hartenbos

Kleinmond

Leentjiesklip

Onrusrivier

Strandfontein

Uilenkraal

 

Ons  Potchefstroom Vakansiediensspanne:

Groot-Brak

Glentana

Hentiesbaai

Jeffreysbaai 

Richardsbaai

St Nowhere

Swartvlei

Swakopmund

Witsand

 

Ons  Bloemfontein Vakansiediensspanne:

Jongensfontein

Stilbaai

Vleesbaai

 

#2 - Stuur jou keuse (in volgorde van eerste keuse tot derde keuse) in 'n epos aan -  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

#3  - Ons sal jou in kontak sit met die leiers van die spanne om aansoek te doen vir hulle span.

 

Die rede vir drie spanne, is sodat indien die eerste keuse reeds vol is, ek die volgende span op jou lys kan kontak.

 

Indien jy meer inligting wil hê, skakel my gerus

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

021 887 0212

 

Maintained by Play Productions
Wednesday the 18th. . Joomla 3.0 Template.