Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

 

Avontuurbediening

 "Want God het ons nie ’n gees van skugterheid gegee nie, maar ’n gees van krag" - 2 Tim 1:7

 

 Daar ís 'n paar vrae waarmee Google nie kan help nie. In ons informasie-oorlaaide wêreld is dit soms nodig om weer te voel dat ons mens is. En waar beter om die belewenis van menswees te ervaar as juis in God se mooi natuur en om deur ervaring en avontuur weer naby aan jou skeppingsdoel en Skepper te voel? Dit is presies wat ons met ons avontuurbediening wil laat realiseer.

 

Die VCSV het vier buitelug- en avontuursentrums met opgeleide personeel wat die volgende aanbied:

  • aktiewe leeraktiwiteite oor ’n onderwerpe wat wissel van lewensvaardighede tot geestelike sake
  • avontuurbane met abseil, klimmure en rotsklimroetes, zip lines, hoë en lae toubane, verfbal-bane, wateraktiwiteite en staproetes
  • programme wat spesiaal vir jou groep aangepas kan word
  • spesiale programme vir korporatiewe groepe.

 

 

Bespreek ’n paar weeksdae of naweek vir jou groep by enige van die volgende sentrums:

Extreme Life-programme word by die buitelugsentrums aangebied. 

Maintained by Play Productions
Monday the 20th. . Joomla 3.0 Template.