Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

 

"Want in Hom lewe ons, beweeg ons en is ons" - Handelinge 17:28A

 Om elke hoek en draai loop jy mense raak wie se lewens op een of ander manier by ’n VCSV-kamp verander het. Die wonderlike ruimte en geleenthede wat by kampe aan jongmense gebied word, maak dit nie net vir hulle nie, maar ook onderwysers, predikante en ouers 'n absolute onuitputlike bron van genesing deur die Here, ontmoeting met Hom en nuwe lewe in Hom. Hy werk dinamies met elke jongmens op hierdie geseënde kampe.

 

Kampebediening

Die VCSV het twaalf kampterreine en vier buitelug-avontuursentrums vir kampe, avontuuraktiwiteite en leierskapsopleiding.

Die provinsiale personeel reël vakansie-, naweek- en avontuurkampe asook leierskapseminare by die terreine en by ander fasiliteite wat nie aan die VCSV behoort nie.

 

Lees meer oor die kampebediening in jou provinsie: 

Oos-Kaap                                   Vrystaat

Noord-Kaap                               Wes-Kaap   

Noordelike Gebied                    

Maintained by Play Productions
Monday the 20th. . Joomla 3.0 Template.