Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

 

Hoofkantoor

By ons hoofkantoor het ons die voorreg om personeel te hê wat die Here dien en sy wil in afhanklikheid soek. Liefde en eenheid in Christus bly die hartklop van die organisasie en saam met almal met wie ons hande vat, wil ons graag 'n daadwerklike verskil maak in die lewens van ons jongmense.

 

Die VCSV se hoofkantoor is geleë in die geskiedkundige kern van die pragtige Bolandse dorp, Stellenbosch. Al die nasionale aktiwiteite van die VCSV word vanaf hierdie kantoor gekoördineer. Die nasionale kantoor is verantwoordelik vir die administrasie, uitvoerende bestuur en finansiële bestuur van die vereniging en sake rakende die regspersoon van die vereniging word hier hanteer.

Wat ons doen by die hoofkantoor:

Kontak ons

  • Straatadres: Ryneveldstraat 32, Stellenbosch, 7600
  • Tel: 021 887 0212
  • Faks: 021 886 6868 / 086 758 5789
  • E-pos:  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  
  • Of klik hier en tik gou jou boodskap

GPS: S33 56.179   E18 51.766

Kaart

Maintained by Play Productions
Monday the 20th. . Joomla 3.0 Template.