Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

  

 Hennie van Niekerk - Batebestuurder

Hennie is hoofsaaklik verantwoordelik vir die bestuur, instandhouding en ontwikkeling van die VCSV se bates en verrig ook ‘n personeelfunksie.

Hennie woon in Durbanville en is getroud met Lana, wat ‘n dosent in Arbeidsterapie by die Stellenbosch Universiteit is. Hulle het 2 seuns. Jomar is ‘n student by Stellenbosch Universiteit en Marnus is ‘n leerling by Stellenberg Hoërskool.

 

My doelwit is om die bates van die VSCV so te bestuur dat dit maksimaal aangewend kan word vir die uitbreiding van God se Koningkryk

 

Kontak Hennie:

Tel: 021 887 0212

Faks: 086 758 5789

Sel: +27 (0)82 856 7813

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Maintained by Play Productions
Wednesday the 18th. . Joomla 3.0 Template.