Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4



 

 

Skolebediening

"Gee leiding aan 'n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie" (Spreuke 22:6)

Die VCSV het die besonderse voorreg om in meer as 700 skole takke te hê waar meer van God geleer en sy Naam verheerlik word. Ons funksioneer vanuit goeie verhoudings met onderwysers , skoolhoofde en leerders. Kringe, byeenkomste en individuele gesprekke bly ons aanslag – dit werp steeds goeie vrugte af. 

 Lees meer oor die skolebediening in jou area:

Oos-Kaap

Vrystaat

KZN

Noord-Kaap

Noordelike Gebied

Wes-Kaap

 

Maintained by Play Productions
Wednesday the 25th. . Joomla 3.0 Template.