Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

Kamp vir Graad 2 en 3 @ Die Hoekie 

 

Graad 2’s en 3’s het nou hul eie spesiale, heerlike kamp!

Datums: 21-22 Aug(in Engels en Afrikaans)

Die kamp begin Vrydag en is 'n eennagkamp, anders verlang hulle ma’s en pa’s te veel.

Hulle speel die hele tyd en doen allerhande aktiwiteite, en leer terselfdertyd interessante dinge.

Saterdagmiddag gaan almal weer huis toe.

 

Kontak ons: 

E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Maintained by Play Productions
Wednesday the 18th. . Joomla 3.0 Template.