Description slide 1 Description slide 2 Description slide 3 Description slide 4

 

Hoërskole @ Winklespruit

 

Wanneer:  Jaarliks in April en September

As jy ooit ’n kans moes gryp, is dit hierdie een! Kom saam met jou vriende of kom alleen, maar kom! Jy gaan vriende maak, die son geniet, die see geniet, en KFC se roomys geniet. En jy gaan nader aan God groei. Daar is twee sessies per dag van geestelike kos, en wonderlike lofsang en aanbidding.

Meer inligting: kontak Elsanette by 012 5042 072.

 

Maintained by Play Productions
Wednesday the 18th. . Joomla 3.0 Template.